WEN! Frey sjokolades ter waarde van R1,000!

Promosie

Chocolat Frey maak heerlike soet sensasies al vanaf 1887 en word beskaf as Switzerland se No. 1 sjokolade. Heerlike geure gemaak deur traditionele sjokolade handwerk, manjifieke bestanddele en talle liefde. Frey se wye seleksie is van top kwaliteit en bied iets aan vir alle smake, of dit nou vir ‘n spesiale okasie of ‘n alledaagse bederwing is, daar is altyd ‘n Frey sjokolade metgesel vir jou. Geen wonder Frey sjokolade is die populerste in die land van sjokolade nie!

Slegs beskikbaar by Checkers

Kontak besonderhede:
Facebook: www.facebook.com/chocolatfrey.za
Instagram: www.instagram.com/chocolatfrey.za
Website: www.chocolatfrey.co.za
Email: info@chocolatfrey.co.za / colin@chocolatfrey.co.za
Contact no: +27 64 899 6414

Checkers SA:
Facebook: www.facebook.com/checkerssa
Instagram: www.instagram.com/checkers_sa

Skryf nou in en staan die kans om Frey sjokolades ter waarde van R1,000 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 7 Desember 2017 om middernag