Wen een van drie dubbel kaartjies vir Timothy Kieswetter se nuutste opvoedkundige komedie “Kinders by Dosyne” 

20, 21 Oktober | 19:00 | Hoërskool Durbanville Ouditorium | iTickets | R150
Kom lag en leer saam met Timothy Kieswetter in “Kinders by Dosyne” oor die uitdagings van moderne ouerskap en hoe om steeds tyd te maak vir mekaar in die huwelik.

P.S die 20ste Oktober is ‘n LIVE DVD opname, so as jy lekker kan lag, kom sit sommer heel voor.
Kliek hier vir jou kaartjies: https://itickets.co.za/events/383129

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 dubbel-kaartjies na Timothy Kieswetter se splinternuwe opvoedkundige komedie KINDERS BY DOSYNE te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 14 Oktober 2017 om middernag