Staan die kans om 1 van 3 dubbel-kaartjies na die Wedding Expo in Johannesburg te wen! 

Die Wedding Expo is die enigste geleentheid wat ‘n toekomstige bruid hoef by te woon om die dag van haar drome te beplan! Almal is daar om advies, produkte en dienste vir jou te gee! Daar is ook ‘n modeparade, mooimaak sessie, koek kompetisie en ‘n “Bubbly Bar”!

Bring jou verloofde, ma, bruidsmeisies, daar is iets vir almal!

Vir meer inligting oor die Wedding Expo besoek gerus hul webtuiste: www.weddingexpo.co.za

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 dubbel-kaartjies na die Wedding Expo in Johannesburg te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 22 Augustus 2017 om middernag