Wen 1 van 6 Silverlab geskenkpakke wat bestaan uit 30ml Nasal Spray, 110ml Healing Gel en 125ml Healing Cream ter waarde van R200!

‘n Sagte, strelende middel met ‘n kragtige uitwerking!

Silverlab Healing Gel help met die veilige en effektiewe behandeling van bakteriële infeksies en komplikasies van wonde, brandwonde, snye, koorsblare, sonbrand, bedsere, dermatitis, swere en lies infeksies, terwyl Silverlab Healing Cream gebruik kan word vir die behandeling van dermatitis, vel letsels, ekseem en eriteem. Die room is ‘n fantastiese alternatief tot kortisoon.

Silverlab kolloïdale Silwer Nasal Spray help met die ondersteuning van natuurlike immuniteit in die neus. Dit help ook met die verligting van allergieë, hooikoors en inflammasie, en verminder rooiheid en ongemak wat geassosieer word met verkoue en griep.

Kontak besonderhede:
Webtuiste: silverlab.co.za/silverlab-products
Kontak nommer: 011 794 5380/1 of 083 450 2112
Facebook: www.facebook.com/silverlab

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 6 Silverlab geskenkpakke ter waarde van R200 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 18 Julie 2017 om middernag