Wen 1 van 3 Sea Harvest geskenkpakke ter waarde van R500 elk!

Gee hierdie feestyd terug deur betrokke te raak by Sea Harvest se Kids for Kids-inisiatief! Jy kan vir jou kinders lekker kos koop wat hul magies vol sal maak en terselfde tyd help jy Sea Harvest om die  Children’s Hospital Trust te ondersteun. Koop geselekteerde Sea Harvest gekrummelde produkte tot Februarie 2019, en ‘n gedeelte van die verkope sal aan Children’s Hospital Trust geskenk word.

Jy kan ook ‘n lekker geskenkpak van Sea Harvest wen ter waarde van R500!

Kontak besonderhede:
Webstuiste: www.seaharvest.co.za
Facebook: www.facebook.com/SeaHarvestSA
Kontak nommer: +27 21 468 7900

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 Sea Harvest geskenkpakke ter waarde van R500 elk te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 10 Desember 2018 om middernag