Wen 1 van 3 ITS MINE geskenkpakke ter waarde van R309 elk! 

ITS MINE het ‘n wye verskeidenheid van persoonlike etikette vir die skool en huis. Hulle het ook pragtige “tote” sakke, dagboeke en lessenaar-beplanners wat ‘n wonderlike geskenk vir ‘n juffrou of familielid kan wees. Hul reeks sluit ook pragtige persoonlike produkte vir babas en die oulikste pajamas vir kinders in. Die etikette kan in ‘n mikrogolf of skottelgoedwasser geplaas word, die ontwerpe is helder en kleurvol en daar is  oor die 200 ikone waarvan jy kan kies so daar is iets vir almal. Vir die besige mammas is die persoonlike etikette vir geskenke die ideale, en goedkoop, manier om elke geskenk spesiaal te maak. Maak seker dat slapenstyd ‘n avontuur is met die unieke pajamas vir kinders

Kontak besonderhede
Facebook: www.facebook.com/ItsMineLabelsSouthAfrica
Webtuiste: www.itsmine.co.za
Epos: tony@itsmine.co.za
Kontaknommer: +27 11 646 3640

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 ITS MINE geskenkpakke ter waarde van R309 elk te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 3 Oktober 2017 om middernag