Wen 1 van 3 Himalaya Herbals geskenkpakke ter waarde van R500 elk!

Groen is goed: Produkte wat nie net goed is vir jou nie maar ook vir die aarde.
Aangesien ons so nou met die natuur saamwerk, verstaan ons al te goed dat die natuur ’n sekere ritme het. As ons met hierdie balans peuter, kan dit die ekosisteem vir ewig verander. Deur die jare het Himalaya ’n doelbewuste poging aangewend om ons verbintenis met die omgewing te verdiep.

Kontak Besonderhede:

Webwerf:  www.himalayaherbals.com

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 Himalaya Herbals geskenkpakke te wen!

Inskrywings sluit 19 April 2017 om middernag.