Wen 1 van 3 Elgydium geskenkpakke!

Die professionele tandepasta vir die hele gesin

Elgydium is ‘n omvattende tandepasta reeks vir die hele gesin, wat oplossings bied vir verskeie mondprobleme. Van plaakbevegting en sensitiwiteitsbehandeling vir volwassenes, tot super smaaklike tandepastas met flouriedbeskerming vir kinders van verskillende ouderdomsgroepe.

Die Elgydium reeks is in Frankryk ontwikkel in ‘n farmaseutiese laboratorium met dekades se ondervinding, so jy kan verseker wees dat jou mondhigiëne in goeie hande is.

Stel dit gerus self op die proef – drie lesers kan elk ‘n Elgydium geskenkpak vir die hele gesin wen.

Kontak besonderhede:
Facebook: Elgydium SA
Twitter: Elgydium_SA
Web: www.pierre-fabre.co.za
Email: info@pierre-fabre.co.za

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 Elgydium geskenkpakke te wen!

Inskrywings sluit 29 Mei 2017 om middernag