Wen 1 van 20 geskenkbewyse ter waarde van R250 elk vanaf Sea Harvest!

Sedert 1964 is Sea Harvest besig om vars vis in ‘n verskeidenheid produkte te verwerk en word  hier in Suid-Afrika en in meer as 20 lande wêreldwyd  geniet.

Kontak besonderhede:
Webstuiste: www.seaharvest.co.za
Facebook: www.facebook.com/SeaHarvestSA
Kontak nommer: +27 21 468 7900

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 20 geskenkbewyse ter waarde van R250 elk vanaf Sea Harvest te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 31 Augustus 2018 om middernag