Wen 1 van 2 Obaku horlosies!

Die silver en swart horlosie is ter waarde van R2695!

Die silver en blou horlosie is ter waarde van R1995!

Die horlosie word met trots geborg deur Free Magazines (www.freemagazines.co.za), ‘n webtuiste waar jy GRATIS tydskrifte kan aflaai en lees. Gaan besoek gou die webwerf, teken gratis in (dit sal jou minder as ‘n minuut vat) en merk die tydskrifte wat jy gratis wil ontvang. So maklik soos dit!

Tydskrifte sluit in:

Reis en leefstyl:

  • Indwe
  • Slow
  • In-Flight
  • Road Trip
  • Premier

Motors:

  • Driven

Huis, dekor, ontwerp en argitektuur:

  • Floors in Africa
  • Walls & Roofs in Africa
  • Great Flooring Guide

TCB se termes en voorwaardes: Kliek hier

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 2 Obaku horlosies te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit  2 September 2018 om middernag