Wen 1 van 2 Elgydium geskenkpakke vir die hele gesin ter waarde van R730 elk!

Die professionele tandepasta vir die hele gesin

Elgydium is ‘n omvattende tandepasta reeks vir die hele gesin, wat oplossings bied vir verskeie mondprobleme. Van plaakbevegting en sensitiwiteitsbehandeling vir volwassenes, tot super smaaklike tandepastas met flouriedbeskerming vir kinders van verskillende ouderdomsgroepe.

Die Elgydium reeks is in Frankryk ontwikkel in ‘n farmaseutiese laboratorium met dekades se ondervinding, so jy kan verseker wees dat jou mondhigiëne in goeie hande is.

Stel dit gerus self op die proef – drie lesers kan elk ‘n Elgydium geskenkpak vir die hele gesin wen.

Kontak besonderhede:
Facebook: Elgydium SA
Twitter: Elgydium_SA
Web: www.pierre-fabre.co.za
Email: info@pierre-fabre.co.za

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 2 Elgydium geskenkpakke vir die hele gesin ter waarde van R730 elk wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 17 November 2017 om middernag