“Ek en my man het mekaar op die stel van Casualty, ’n BBC-dramareeks, ontmoet terwyl ons teenoor mekaar gespeel het. Terwyl ons onderskeie karakters op die skerm op mekaar verlief geraak het, het ons in die geheim ágter die skerms ons harte op mekaar verloor! Dis was asof die werklikheid hom op die televisieskerms herhaal het, van die verlowing tot by die troue. Dit was groot pret!”

(Charlotte speel in Modder en bloed, wat tans landwyd vertoon word.)

‘n Uittreksel uit INTIEM Feb Maart 2016, digitaal beskikbaar by http://tiny.cc/INTIEM_Feb_Maart_2016