“Dit was ’n weeksaand. Nerine het tussen middernag en tweeuur wakker geword en ek net ná haar. Toe begin ons gesels. Ek het ’n bottel rooiwyn en glase gaan haal, en ons het in die bed gesit en wyn drink en gesels tot ons honger geraak en die partytjie kombuis toe geskuif het, waar ons pasta gemaak en verder gesels het tot ons weer met ons pasta en wyn in die bed geklim en gesels het tot die oggend toe.”

‘n Uittreksel uit INTIEM Feb Maart 2016, digitaal beskikbaar by http://tiny.cc/INTIEM_Feb_Maart_2016