Jy is die manlike weergawe van ’n sosiale vlinder! Sy is ’n huishen. Jy hou van onthaal, sy hou van haar privaatheid. Jy glo in vriende van alle ouderdomme, geslagte en beroepe. Sy voel anders daaroor. Hoe bereik julle ’n middeweg?

Kry praktiese raad en wenke hoe julle hierdie middeweg kan bereik in die AUGUSTUS/SEPTEMBER uitgawe van INTIEM