Ontvang INTIEM in die pos!

Teken nou in en ontvang spesiale afslag!

Jy kry ook EKSKLUSIEWE doen-dit-jouself ‘printables’ in jou inboks met elke uitgawe!

WAAROM JY NOU MOET INTEKEN:

  • Jy kry INTIEM in jou posbus
  • Jy loop nie ‘n uitgawe mis nie
  • Jy kry die voordeel van korting
  • Jy belê in jou huwelik

HOE TEKEN JY IN?

  • SMS die woord INTIEM na 33 000 en ons skakel jou!
  • Kontak ons by 012 347 7530 en vra vir Sarie.
  • Stuur ‘n epos na inteken@intiem.co.za
  • Teken op ons webwerf in en betaal per EFT of kredietkaart: TEKEN AANLYN IN

POS SUBSKRIPSIE OPSIES:

  • Teken in vir 1 jaar (6 uitgawes) –  Was R179-40.  Nou slegs R130 (spaar R49.40!) – plus kry ‘n gratis CD!
  • Teken in vir 2 jaar (12 uitgawes) – Was R358-80.  Nou slegs R250 (spaar R108-80!) – plus kry ‘n gratis CD!

Lees INTIEM digitaal:

OPSIE 1: (www.mysubs.co.za/intiem)

OPSIE 2: (koop aanlyn op INTIEM en kry gratis “printables”)

  • Spesiale aanbod: R90 vir ‘n jaar subskripsie (6 uitgawes) – KOOP DIREK deur INTIEM – volg die skakel: Teken  digitaal in deur INTIEM
  • Jy kry ook EKSKLUSIEWE doen-dit-jouself ‘printables’ in jou inboks met elke uitgawe!

LET ASB: Digitale intekenaars ontvang ongelukkig nie dieselfde geskenke as die intekenaars wat hul tydskrifte in die pos ontvang nie (bv. oorbelle, “samples”, armbande ens.). INTIEM bylae en ander geskenke wat gedruk kan word, soos kalenders en boekmerke, word wel ingesluit.

Vir meer inligting oor hoe om INTIEM op die verskillende digitale platforms te lees, laai hierdie dokumente af vir meer inligting:

Koop INTIEM in die winkels.

INTIEM is beskikbaar by meeste takke van Pick n Pay, SPAR, Checkers, CNA, Dischem, Woolworths en Exclusive Books.

Ontvang INTIEM se maandelikse nuusbrief per e-pos!

INTIEM stuur maandeliks ‘n epos uit met interessante artikels, wenke, gratis items en allerlei ander lekker brokkies. Maak seker jou naam is op die lys… anders gaan jy uitmis! Kliek hier: INTIEM Nuusbrief