TG en Jodene is ‘n paartjie wat in Durbanville in die Wes-Kaap bly. Hulle het twee kinders en is suksesvol in hulle besigheid en met hulle huweliksverhouding gaan dit baie goed. Dit was egter nie altyd die geval nie…

Video verskaf deur Kobus en Linda Pauw
Verhoudingskonsultante en -Afrigters
www.connectionimpact.co.za