Na ‘n huwelik van ‘n paar jaar is mens geneig om gewoond te raak aan mekaar, en die onderhoud in jou huwelik af te skud… Daar gaan lê ‘n dik laag stof op jou huwelik… trek NOU jou verestoffer nader!