Stephen en Elmien is die stigters van Awakening SA. Hulle passie is om kerke te groei en mense toe te rus vir bediening.

Hulle is ook betrokke by die skryf van sekere INTIEM inhoud en is ook sprekers by verskeie funksies.

Leer meer van Stephen en Elmien by:

www.awakening.co.za

www.facebook.com/AwakeningMinistriesSouthAfrica