Die huwelik verg waagmoed, ja. Maar dit is ook belangrik om perspektief te behou en soms bloot ’n molshoop van ’n berg te maak.

Ons sit op ’n rotslysie van waar ’n mens net-net kan sien hoe Altus met die tou afgly. Die krans is sowat 60 meter hoog en Zetske, wat in dié stadium ’n toeskouer is, maar weet haar beurt wag, lyk effens op haar senuwees. INTIEM het dié paartjie uitgedaag om te abseil – dis immers ons waagmoed-uitgawe – en hulle het die uitdaging entoesiasties aanvaar.

Ons het met die inspirerende paartjie gesels in die JUNIE/JULIE UITGAWE van INTIEM