Aan die einde van die jaar is dit goed om te kyk wat julle alles saam deurgemaak het. Nostalgie bring jou by dankbaarheid uit en ‘n dankbare hart is ‘n goeie hart… Luister saam!