Die akteur Neels van Jaarsveld en Jeanne Flynn het vroeër vanjaar die knoop op Witsand deurgehaak. Kon die fyn langbeen die ruwe akteur met sy reputasie vir lewensgenot tem? Of het sy bloot sy klem verskuif na waar ware vreugde lê? Ons het gaan uitvind.

Ons het met die paartjie gesels in die OKTOBER/NOVEMBER uitgawe van INTIEM