Charlize Berg en Warren Linden was skoolliefdes, maar selfs vóór hulle ’n paartjie was, het Warren geweet dít is die vrou vir hom.

Met haar petite lyfie in ’n bloedrooi rok lyk Charlize soos ’n ikoon uit die vyftigs. Warren staan skuins agter haar, sy gesig teen haar wang en sy lang hare skuins oor haar skouer, terwyl sy oopmond en sonder voorbehoud vir die kamera lag.

Ons het met die inspirerende paartjie gesels in die AUGUSTUS/SEPTEMBER uitgawe van INTIEM