Ons gesels met dr. Arnold Mol wat al 38 jaar huweliksberading doen!

Hy antwoord die moeilike vraag oor hoekom paartjies eers vir hulp vra wanneer dit te laat is…

Vir deel 2 van ons kuier by dr. Andre Mol: intiem.co.za/ons-kuier-by-dr-arnold-mol-deel-2