Om die huwelik te laat oorleef en lééf ten spyte van situasies, omstandighede en aksies… die liefde oorwin alles. Veral onvoorwaardelike liefde <3 So hierdie maand fokus ons op onvoorwaardelike liefde!