Soms lê die skoonheid van romanse in eenvoud. Dit is dikwels noodsaaklik vir ons om te detoks (ook in ons huwelike) om by die eenvoudige dinge uit te kom – by dít wat waarlik saak maak.

Maak seker jy kry die DESEMBER/JANUARIE uitgawe in die hande waar ons jou wys hoe om weer in eenvoud liefde aan jou maat te betoon