’n Mens is dikwels net een besluit of een tree weg van ’n totaal ander lewe. Hoe breek ’n mens weg van middelmatigheid en ’n gejaag na wind? Ontdek hoe jy en jou huweliksmaat die miertjies in die oerwoud kan raaksien en waardeer, en hoe dít vir julle groot verandering en perspektief kan bring.

Ons gee vir julle ‘n agt-week-lange plan hoe julle met klein treë die groot dinge kan ontsluit in die AUGUSTUS/SEPTEMBER uitgawe van INTIEM