Wanneer ’n mens trou, dink jy seks moet spontaan gebeur. Ons word geleer dat dit iets is wat jy met jou lyf voel (en nie met jou verstand dink nie). En hoewel dit waar is, kan hierdie denkwyse ook groot moeilikheid beteken.

Kommunikasie in die slaapkamer is ’n móét, maar waar om te begin? Ons het vir julle ’n vraelys opgestel.

15 vrae wat elke paartjie vir mekaar moet vra!

Kry al 15 vrae in die JUNIE/JULIE UITGAWE van INTIEM