Meestal C’s

Jou huwelik is in die moeilikheid. Maar ons hoef nie dit vir jou te sê nie, jy weet dit reeds. Ons lewe in ’n tyd van uitdagings en jou huwelik kan ook een wees – voor jy dit selfs agterkom.  Dalk voel jy dat julle nou op ’n plek is waar geen huweliksberader julle kan help nie. Die kanse is goed dat julle reeds so ’n persoon gaan sien het en dit het nie gewerk nie. Of een van julle wil vir terapie gaan, maar die ander een weier. Ongelukkig is daar nie vinnige oplossings nie, want jul persoonlikhede en die kern van julle probleem is uniek tot julle huwelik. Die oorlewing van hierdie verhouding gaan af hang van jou houding en wilskrag om dit te maak werk.

Wat as ons jou sê ons kan help? Dat dit nie nodig is om moed op te gee nie? Dat jy dalk nie met die verkeerde persoon getrou het nie, maar dat jy dalk net besig is om “die huwelik verkeerd te doen”? Wat as ons dit alles in die gemak van jou eie huis kan doen??

Ons wil jou uitnooi om deel te neem aan ons 7 Week Huweliksuitdaging wat op 17 September begin!!  KLIEK HIER vir ‘n VIDEO waar ons 7 Sleutels tot ‘n Huwelik wat HOU met jou deel, waarna ons jou ook vertel hoe jy kan deelneem aan ons 7 Week Uitdaging! Glo ons, jy wil dit nie mis nie!!!!