Ons gesels oor 7 beginsels vir ‘n gelukkige huwelik. Hierdie is ‘n praktiese sessie wat ons saam met Women @ Work Ministries gehad het.

Laai die WOW-webinar notas hier af: Gelukkige huwelik notas

Indien jy opsoek is na meer inligting oor Marriage Capsule en die 6 weke uitdaging: kliek hier