Wees ’n span!

God het toe hy vir Adam en Eva geskape het, twee mense saamgevoeg wat verskillend is. Jy en jou man hoef nie oor alles dieselfde te voel of te dink nie. Jy kan dit met kos vergelyk: julle hou van verskillende smake en jy mag steeds eet waarvan jy hou, maar dit is belangrik om die geure te meng sodat hy ook daarvan hou. Die vraag is nie hoe eenders huweliksmaats is nie, maar hoe doeltreffend julle as eenheid saam kan funksioneer.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule… Your Marriage Matters!

Stel jy belang om meer inligting oor Marriage Capsule se 6 weke uitdaging te ontvang? KLIEK DAN HIER!!!