Leer ken sy diepste behoeftes

Nes jy nie vir hom naellak en sykouse gaan koop nie, kan jy ook nie verwag dat hy dieselfde verwagtinge en behoeftes as jy het nie. Julle verskil. Hy hou van ander goed as jy en wil dalk anders hanteer word as jy. Vind uit wat sy behoefte vir liefde en geborgenheid is. Wees weer trots op jou man en ondersteun hom in dit wat hy doen.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule… Your Marriage Matters!

Stel jy belang om meer inligting oor Marriage Capsule se 6 weke uitdaging te ontvang? KLIEK DAN HIER!!!