“My ouma het altyd gesê: ‘Moeilike tye is wat God gebruik om ons voor te berei vir iets beter wat oppad is’. Indien jy moeilikheid in jou lewe het, is jy in ‘n vallei. Wanneer jy in ‘n vallei is, word jy voorberei vir iets groter en beter; iets wat jy waarskynlik nie nou al kan hanteer nie.” Iyanla Vanzant

Verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig; weerlê, bestraf, bemoedig deur met alle geduld onderrig te gee. 2 Timoteus 4:2

Maak seker jy is Slaggereed vir enige iets wat hierdie maand kan gebeur… KLIEK HIER, kyk na ons volledige lys van artikels en beskerm jou huwelik