Hierdie maand fokus ons om te herkonnekteer. Dis baie belangrik om in voeling met jou maat te bly en seker te maak julle konnekteer.

“If you are not connecting with your spouse on a daily basis , you are exchanging a soul mate for a room mate.”

KLIEK HIER VIR DIE NUUTSTE ARTIKELS WAT JOU SAL HELP OM TE HERKONNEKTEER!