Wen KuriAmé Teenverouderings Velsorg Produkte ter waarde van R2005!

KuriAmé is ’n nuwe, eg Suid-Afrikaanse, velsorgreeks. Die persone wat KuriAmé gebruik, beleef ongelooflik resultate in ’n baie kort tydperk.

Behalwe dat KuriAmé ons land se eie aalwyn bevat wat bekend is vir teen veroudering, anti-inflammatories is en as antioksidant pigmentasie behandel, is daar nog iets wat KuriAmé werklik uitsonderlik maak. Velsorgprodukte kan nadelig wees vir jou velgesondheid as gevolg van preserveermiddels, kleurmiddels en geurmiddels. KuriAmé bevat GEEN PRESERVEERMIDDELS en geen kleurmiddels nie en is baie liggies gegeur met natuurlike roosolie. Die reeks is geskik vir alle vel toestande en is ook hipo-allergenies.

Entrepreneurs wat belangstel om agente te word vir KuriAme kan epos stuur na: hello@kuriame.co.za

Spesiale Moedersdagaanbod vir INTIEM-fans wat aanlyn bestel  > Tik die woord INTIEM in by die KOEPON blokkie en kry ‘n Hydra Touch gratis en 10% korting wanneer jy ‘n volledige stel KuriAme bestel

Skryf nou in en staan die kans om KuriAmé Teenverouderings Velsorg Produkte ter waarde van R2005 te wen!

Inskrywings sluit 26 April 2017 om middernag.