Die taak van ’n jong ma is uitdagend. Jy is só bekommerd oor jou kind se veiligheid – en met reg! Veral as ’n mens in aanmerking neem dat selfs die geel en grys verf waarmee jy jou nuwe bondeltjie se kamer uitverf, ’n gevaar van loodvergiftiging kan inhou! Daar is egter ’n nuwe eko-vriendelike produk op die mark wat jou sal gerusstel. Eco-bebe is veilige, nie-giftige VOC-vrye verf wat vinnig droog word. Dit is maklik en gerieflik om te gebruik sodat jy jou kind se babakamer, speelkamer, wiegie en speelgoed met ’n geruste hart kan mooi maak.

Vir meer inligting: versuspaint.co.za/earth-echoes