Maak nie saak hoe oud jy word nie, jou pa bly jou pa… Jou grootste ondersteuner… Jou held!

Bederf jou “superhero” pa hierdie Vadersdag met ‘n INTIEM subskripsie vir 1 of 2 jaar (Mamma gaan net so lekker saamlees, ons weet!)! Die promosie sluit ‘n gratis CD (4 om van te kies!), sowel as ‘n pakkie heerlike BOSTON Cappuccino in…perfek vir die koeler weer wat ons tans ondervind! (CD’s om van te kies: Sing my hart uit – Liezel Pieters, God is Groot –  Verskeie kunstenaars, Gee my oor – Deon Groot, Afrikoesties)

Voltooi asb onderstaande vorm, waarna ons al die betaalopsies vir jou sal deurgee. Vooraad is beperk, en ons kan nie jou bestelling verwerk voor ons betaling ontvang het nie.

NB! Terwyl voorraad hou!