Ons dink dit is FANTASTIES dat jy jouself, jou skoonma, jou moeder of jou wederhelfde met ‘n INTIEM Moedersdag promosie wil bederf!  Die Moedersdag bederfpakkie sluit ‘n keuse van 2 CD’s  (kies tussen Deon Groot se “Gee my oor” en Liezel Pieterse se “Sing my hart uit)”, sowel as ‘n pakkie heerlike BOSTON Cappuccino in…perfek vir die koeler weer wat ons tans ondervind!

Voltooi asb onderstaande vorm, waarna ons al die betaalopsies vir jou sal deurgee. Vooraad is beperk, en ons kan nie jou bestelling verwerk voor ons betaling ontvang het nie.

NB! Terwyl voorraad hou!