Een van die intiemste dinge wat paartjies saam, maar ook vir mekaar kan doen, is om te bid. Maar wát bid ek vir my maat? Hoe bid ek vir my maat as hy of sy my vies maak? Waar begin ’n mens bid vir jou huwelik in jou dol lewe?

Hier is ‘n gebed wat jy kan aflaai wat jou kan help om oor jou huwelik te bid.

KLIEK HIER en laai jou GRATIS gebed vir jou huwelik gebasseer op 1 Korintiërs 13 af!

Indien jy opsoek is na ‘n artikel wat jou meer vertel oor hoe jy vir jou huwelik kan bid kliek hier.