Die lewe raak besig en wanneer ons weer sien is nog ‘n maand verby waar ons nie date night gehad het nie.

Baie paartjies voel sleg, omdat hulle nie bymekaar uitkom nie, maar hier by INTIEM glo ons indien jy die regte inligting en gereedskap in die hande het kan jy enige probleem oplos! So ons daag julle uit om iewers hierdie week te sit en hierdie ‘Date Night’ beplanner in te vul.  Besluit vooraf op datums wat julle uitboek vir net die twee van julle en hou daar by!

KLIEK HIER OM JOU GRATIS ‘DATE NIGHT’ BEPLANNER AF TE LAAI!

Indien jy opsoek is na ‘date night’ idees vir julle beplanner kliek hier vir oulike idees en ook redes hoekom ‘date night’ ononderhandelbaar is.