Kom geniet ‘n piekniek in Franse styl by INTIEM se liefdesbrug in Magnolia Dell! Daar gaan Franse musiek speel, lekker sjampanje wees en Rory Dyer van die 3Ci  gemeente is die gassspreker vir die dag! Pak vir jou ‘n mandjie en kom vier saam met ons jou huwelik!

Om saam te bring: ‘n Kombers (of stoel) en eie piekniek-mandjie vol lekkernye. Jy kan ook ‘n piekniekmandjie vanaf MoiGToi bestel wat baguettes, croissants, nougats, macarons en nog vele meer bevat. Vir meer inligting en om bestellings te plaas kontak gerus vir moigtoi@gmail.com. Bring jou eie slot saam, maar daar sal ook slotte op die dag van die funksie te koop wees.

Kaartjies is beperk so volg die skakel en kry jou kaartjie vir slegs R60 per persoon, sjampanje ingesluit, by iTickets: http://tiny.cc/HWFunksie_INTIEMweb

Die MoiGToi piekniek boks sluit die volgende in:

  • Hout boks, met lappie, serviette en eetgerei (bring asb eie glase)
  • Stil water, Mango & Coconut Bellini (nie-alkoholies)
  • 2 x Yogurt met muesli en heuning
  • 2x Baguette met pastrami, slaaiblare en heuning-mostert sous.
  • 2 x Gemengde beet en feta slaai met peanut brittle in glass houer
  • Druiwe
  • 2 x Croissants met sjokolade
  • 2 x Nougats
  • 2 x Macarons

Prys: R600 vir die MoiGToi piekniek boks

Opsioneel: Boekie – 101 gebede vir Mr & Mev R220 ekstra

Epos: moigtoi@gmail.com

Bestellings by MoiGToi sluit:  28 Augustus

Kry jou kaartjie nou by iTickets.co.za of kliek op die prentjie onder wat jou na die regte bladsy op iTickets stuur!