Die suurstof in jou huwelik is kommunikasie. As paartjies moet julle leer om te praat, maar soms kan jou woorde ook seer maak. Ons gesels by Pretoria FM oor die 6 woordrampe in jou huwelik. Luister saam.