‘n Huwelikswegbreek saam met manlief

Voor ons getrou het was ‘n aftree polis nie ‘n prioriteit nie…spaar geld was kuier geld…huis skoonmaak was vir Sondae en aandete was braai vleis. Die lewe was lekker… …en met tyd soos verantwoordelike meer word kry elke huwelik daardie goedjies – daardie goedjies wat krap (amper soos vanoggend se beskuit krummel wat in jou bra beland het)! Dis daardie gesprek wat jy oor en oor…en OOR met jou man het en hy verstaan net nie, luister net nie, gee net nie om nie! Ek gaan grawe my Intiem Tydskrif uit en blaai tot ek die “bid só vir jou man”...

Read More