Author: INTIEM Digitale Span

Wen ‘n OhMiBod vibreerende ring vir paartjies! – Kompetisie reeds gesluit

Wen ‘n OhMiBod vibreerende ring vir paartjies! Die OhMiBod Share is ‘n wonderlike ervaring vir paartjies. Wil jy meer weet? Besoek gerus: www.desir.co.za/sex-toys/ohmibod Die OhMiBod Share vibrerende ring vir paartjies is ‘n sensuele vibrator wat jou verhouding die nodige hupstoot kan gee. Manlief dra hierdie ring om sy ‘beste vriend’, wat gemaklik tog ferm sit, en verseker ‘n ereksie wat sterker is en langer duur. Met 7 vibrasiepatrone rus die punt van die ring op haar klitoris om die beste in orgasmiese sensasies te bied. Hierdie toestel is veilig om in die sort te gebruik en help paartjies om saam...

Read More

“Ek was ’n seksslaaf . . .”

Elanie Kruger se verhaal klink onwerklik. As ’n voormalige slagoffer van seksuele mishandeling en mensehandel, vertel sy haar verhaal van hoop . . . “Aan al die slagoffers van mensehandel – daar is hoop, daar is genesing en die kettings sal afval, jy is nie alleen nie!” Só staan die uiting tot hoop in die boek Van skoolbank tot bordeelbed, ’n roman gebaseer op Elanie Kruger se verhaal en geskryf deur Jaco Hough-Coetzee. Lees jy Elanie se verhaal, kan jy bykans nie gló dat soveel hartseer en ellende één persoon kon oorkom nie. ’n Kindertyd van wegkruip in ’n...

Read More

Promosie

 Side banner

Ons lesers skryf:

Ons sien nie Intiem net as ’n tydskrif nie, vir ons voel dit soos ’n familie wie almal mekaar help met raad oor ’n huwelik. Ons is dalk wel nog net verloof, maar lees intiem al vir 4 uit die 5 jaar wat ons saam is. Het al baie geleer daaruit. Ons kan nooit wag om te sien wat die volgende uitgawe het nie. Sal dit vir enige iemand voorstel. Love al die vakansies opi adds. Sal maar nog eers spaar vir daai. Maar eers is dit spaar vir die groot dag. Met Intiem se hulp, kom groot dag al hoe nader. Dankie aan die hele span (en behind the scenes) wie dit moontlik maak.

Madelein

NUUTSTE VIDEOS

Loading...