Author: INTIEM Digitale Span

30 Dae van voorspel – Dag 7

Wys vandag vir jou maat ’n bietjie meer vlees as wat jy normaalweg sou. Dink aan daardie slim fit T-hemp wat sy aandring jy moet dra, maar nooit doen nie. Die rokkie waarvan die hals jou net so effens ongemaklik laat voel . ....

Read More

30 Dae van voorspel – Dag 5

Trek sensueel en baie stadig uit wanneer jou maat in die vertrek is. As jy dit teen ’n ander tempo doen as gewoonlik, sal jy gou jou maat se aandag...

Read More

Kan jy ’n stil, dodelike siekte identifiseer?

Hepatitis is die mediese begrip vir die inflammasie van die lewer. Dit is afkomstig van die Griekse woord “hepar” wat lewer beteken en die Latynse “itis” wat inflammasie beteken. Hepatitis word dikwels gekenmerk deur die swelling (inflammasie), vetselle gedeponeer in die lewer, skade aan die lewerselle, en die abnormale werking van die lewer. Die toestand kan selfbeperkend wees of dit kan ontwikkel na fibrose (letsels), lewer sirrose en dood indien dit geïgnoreer word. Hoe om die waarskuwingstekens & simptome te identifiseer: Akute (tydelike of skielike aanvang) hepatitis veroorsaak griepagtige, vae, nie-spesifieke simptome soos: • Moegheid • Verlies van eetlus...

Read More

Sluit aan!

Marriage Capsule Method: 7 stappe tot ‘n huwelik wat hou! INTIEM se beste produk ooit!

Wen Groot Met King Price! Kliek op die prentjie en staan die kans om R1500 kontant te wen!

PROMOSIE

Nuutste Videos

Loading...