Author: INTIEM Digitale Span

30 Dae van voorspel – Dag 29

Raak “per ongeluk” aan jou maat dwarsdeur die dag met dele van jou lyf wat hy/sy onweerstaanbaar sal vind. Skuur met jou borste teen sy rug, stamp met jou agterstewe teen haar rug wanneer jy iets uit die kas haal. Glimlag...

Read More

Wen ‘n geskenkbewys vanaf Volpes ter waarde van R1500! – Kompetisie reeds gesluit

Wen ‘n geskenkbewys vanaf Volpes ter waarde van R1 500! Besoek Volpes vir pragtige linne, gordyne, handdoeke en meer! By Volpes het ons hard gewerk om te verseker dat ons reekse iets vir elke styl, smaak en begroting insluit. Ons is bekend vir ons hoë kwaliteit beddegoed en ons tydlose ontwerpe. Ons het 144-draadtelling poli-katoen wat nie jou begroting , 200-draadtelling 100% katoen percale, Egiptiese katoen sowel as ons luukse 600-draadtelling reeks vir beste luukse kopie! Volpes het ook die grootste verskeidenheid gereedgemaakte gordyne in SA en jy kan uit ‘n wye verskeidenheid van materiale en ontwerpe kies. Vir...

Read More

30 Dae van voorspel – Dag 28

Basiese maniere. Dit klink dalk simpel, maar wanneer laas het jy vir haar die kardeur oopgemaak? Wanneer laas het jy vir hom behoorlik dankie gesê? As dit ’n skaarste geraak het, kan dit vandag ’n dramatiese impak...

Read More

30 Dae van voorspel – Dag 27

Het julle ’n sexy liedjie? Daardie liedjie wat gespeel het met jul eerste soen, op jul wittebrood, tydens jul eerste dans op jul troue? Dra daardie liedjie aan jou maat op oor die...

Read More

30 Dae van voorspel – Dag 26

Wys die wêreld vandag dat jou maat joune is. As julle saam in die winkels is, loop hand om die lyf of hou hande vas. Gee jou maat ’n behoorlike soen in die...

Read More

Sluit aan!

Marriage Capsule Method: 7 stappe tot ‘n huwelik wat hou! INTIEM se beste produk ooit!

Wen Groot Met King Price! Kliek op die prentjie en staan die kans om R1500 kontant te wen!

PROMOSIE

Nuutste Videos

Loading...