Desir Site Skin 5
Desir Site Skin 5
Elgydium 7 Jun – 31 Jul 2017

Author: INTIEM Digitale Span

INTIEM Moedersdag Aanbod

Ons dink dit is FANTASTIES dat jy jouself, jou skoonma, jou moeder of jou wederhelfde met ‘n INTIEM Moedersdag promosie wil bederf!  Die Moedersdag bederfpakkie sluit ‘n keuse van 2 CD’s  (kies tussen Deon Groot se “Gee my oor” en Liezel Pieterse se “Sing my hart uit)”, sowel as ‘n pakkie heerlike BOSTON Cappuccino in…perfek vir die koeler weer wat ons tans ondervind! Voltooi asb onderstaande vorm, waarna ons al die betaalopsies vir jou sal deurgee. Vooraad is beperk, en ons kan nie jou bestelling verwerk voor ons betaling ontvang het nie. NB! Terwyl voorraad...

Read More

Beveg en oorwin die gesnork in jou verhouding!

Dis 02:30 in die oggend en jy is nog steeds wakker, want jou maat snork alweer! Vir die soveelste keer dink jy: “rol oor na die ander sy.” Snork kan ‘n beduidende uitwerking op ons lewens hê – beide fisies en emosioneel. Die algemene snork kan die volume van ’n wekker of ’n stofsuier bereik (ongeveer 60 tot 80 desibel.) Dit is heeltemal verstaanbaar dat snork dus die gehalte van jou of jou maat se slaap aantas. Erge snork kan die ondergang van vriendskappe en selfs huwelike veroorsaak, met baie paartjies wat geforseer word om in verskillende kamers te...

Read More

Het jy en jou toilet ‘n “on a break” verhouding?

Hardlywigheid (konstipasie) word gekenmerk deur min of ongereelde en moeilike dermlediging en stoelgange wat hard en droog is. In sommige gevalle kla mense ook van ‘n opgesette buik en maagpyn en mag selfs naar voel en opgooi. Hardlywigheid (konstipasie) word gekenmerk deur min of ongereelde en moeilike dermlediging en stoelgange wat hard en droog is. In sommige gevalle kla mense ook van ‘n opgesette buik en maagpyn en mag selfs naar voel en opgooi. Daar is baie redes vir hardlywigheid. Die meeste daarvan is nie ‘n rede vir kommer nie. Dit is dinge soos veranderinge in ‘n mens se...

Read More

Wanneer goeie vakansie vrolikheid oormatig word…

“An overindulgence of anything, even something as pure as water, can intoxicate.” Criss Jami Die vakansie seisoen is eindelik hier en dit word tipies gekenmerk deur te veel drinkery, te veel etery, te veel dosering… eenvoudig net te veel! Oormatigheid verwys na ’n onfatsoenlike oormaat, afwesigheid van selfbeheersing, waar jy konstant eet, en veroorskaak dus ’n ongebalanseerde liggaam, siel, en gees. Dit kan, onder andere, lei tot ’n ernstige nood van die spysverteringstelsel wat as ‘n slegte spysvertering, swelling, gas, winderigheid, sooibrand, en suur manifesteer. Die vakansies en feesvieringe reg oor die wêreld is dikwels ’n herdenking wat die...

Read More

Maak jou slaapkamer sensueel en kalm . . .

Dis jou toevlugsoord – die plek waar jy net jouself kan word en van die dag se spanning ontslae kan raak. Met die regte meubels en toebehore kan jy jou slaapkamer in ’n kalm hawe omskep. Daar kom ’n stadium in elke paartjie se lewens wat hul slaapkamer chaoties lyk. Daar is ’n tydperk wat dié vertrek ’n ruimte-in-wording is, met kinderspeelgoed, ekstra matrasse en alles wat die res van die huis deurmekaar maak. Maar dan, wanneer die kinders bietjie groter word, besef so ’n paartjie opnuut dat dit ’n baie belangrike ruimte in die huis is. Dáár waar...

Read More
S-Leer side banner Jul 2017

Ons lesers skryf:

Ons sien nie Intiem net as ’n tydskrif nie, vir ons voel dit soos ’n familie wie almal mekaar help met raad oor ’n huwelik. Ons is dalk wel nog net verloof, maar lees intiem al vir 4 uit die 5 jaar wat ons saam is. Het al baie geleer daaruit. Ons kan nooit wag om te sien wat die volgende uitgawe het nie. Sal dit vir enige iemand voorstel. Love al die vakansies opi adds. Sal maar nog eers spaar vir daai. Maar eers is dit spaar vir die groot dag. Met Intiem se hulp, kom groot dag al hoe nader. Dankie aan die hele span (en behind the scenes) wie dit moontlik maak.

Madelein

NUUTSTE VIDEOS

Loading...