Author: INTIEM Digitale Span

Jou A-Z seks-alfabet – A!

Afwagting: Maak jou maat lus vir seks lánk voor die tyd. Stuur gewaagde SMS’e en sexy foto’s, en maak aanhoudend suggestiewe opmerkings of voorstelle. Dit sal sy libido laat...

Read More

Jou A-Z seks-alfabet!

Ons gee jou die A tot Z van stoute wenke vir daardie toonkrul-lekker katelkaskenades saam met manlief. Ons sal elke dag op Facebook laat weet wanneer die volgende alfabet letter gelaai is… Maak seker jy loer daagliks...

Read More

Wen dubbel-kaartjies na die Wedding Expo in Johannesburg! – Kompetisie reeds gesluit

Staan die kans om 1 van 3 dubbel-kaartjies na die Wedding Expo in Johannesburg te wen!  Die Wedding Expo is die enigste geleentheid wat ‘n toekomstige bruid hoef by te woon om die dag van haar drome te beplan! Almal is daar om advies, produkte en dienste vir jou te gee! Daar is ook ‘n modeparade, mooimaak sessie, koek kompetisie en ‘n “Bubbly Bar”! Bring jou verloofde, ma, bruidsmeisies, daar is iets vir almal! Vir meer inligting oor die Wedding Expo besoek gerus hul webtuiste: www.weddingexpo.co.za Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 dubbel-kaartjies na die Wedding Expo...

Read More

Tandekry-probleme kan ’n groot kopseer wees!

Tandekry-probleme kan ’n groot kopseer wees! Wanneer jy ’n betroubare tandejel soos Pansoral kry, kan dit ouers help om ’n goeie nagrus in te kry deur hierdie moeilike tyd. Teen die ouderdom van twee behoort ouers oor te skakel na ’n gepaste tandepasta soos Elgydium SA Kids Toothpaste vir hul kinders. Kry 20% af op enige Elgydium tandepasta wanneer jy die koopbewys hier onder...

Read More

Wen ‘n naweek weg ter waarde van R1 800! – Kompetisie reeds gesluit

Wen ‘n naweek weg na die Dwarsberg Trout Hideaway in Rawsonville ter waarde van R1 800 (vlugte nie ingesluit nie)! Meander wyn is gemaak vir elke persoon wat wyn geniet. Dit is ‘n wyn vir elke geleentheid , solank dit met jou vriende of familie is waar julle lekker lag en goeie herinneringe deel! Die wyn kan alleen of saam met ‘n maaltyd geniet word. Of dit nou hul soet en “fizzy” Moscato wyne is of hul sag en vrugtige Shiraz of hul droë en tropiese Chenin Blanc, daar is ‘n wyn vir elke geleentheid! Kontak besonderhede: Facebook: www.facebook.com/meanderwinessa...

Read More

Sluit aan!

Marriage Capsule Method: 7 stappe tot ‘n huwelik wat hou! INTIEM se beste produk ooit!

Wen Groot Met King Price! Kliek op die prentjie en staan die kans om R1500 kontant te wen!

PROMOSIE

Nuutste Videos

Loading...