Lewenswaarhede van paartjies uit die Bybel – Deel 1: Adam en Eva

Met hierdie splinternuwe reeks kyk ons na bekende Bybelfigure, hulle oorwinnings, neerslae, uitdagings en lewenslesse wat jou as leser op ’n praktiese wyse touwys kan maak om jou huwelik lekker vroeg in die jaar met ’n hupstoot tot hoër hoogtes te neem. Deel 1: ADAM EN EVA En jy het gedink die Bybel het nie romantiese verhale nie? Ek verseker jou, hartroerende lewensverhale oor liefdesuitdagings, passies en konflikte binne die huwelik is volop! Ek vertrou dat jy met hierdie karakters kan identifiseer en hul lewenslesse saam met jou kan neem. Was jy al op ’n plek waar jy gedink...

Read More