Author: Liezel van der Merwe: Briewe van die Besturende Direkteur

Voor dit my . . . ontglip!

Onthou jy nog jou hoërskool-atletiekdae? Interhoër? ’n Hele dag in die son met bye wat zoem om jou koeldrank en roomys. Die dirigente wat jou laat “Maaaango, mango!” sing. Die hoogtepunt – altyd die aflosse wanneer jy jou stem behoorlik hees skreeu en met elke aangee van daardie stokkie tog net bid dat hulle sal raakvat. Goeie herinneringe van rooi gebrande gesigte, taai hande en die outjie wat jy dink nogal oulik is én so goed kan hardloop! Só beleef ek en my sussie toe weer interhoër vanjaar. Ons kinders is uiteindelik saam in die hoërskool – ons alma...

Read More

Wat is jou voorneme vir jou huwelik?

Ek hou van ’n nuwe jaar, ’n nuwe begin, nuwe planne en nuwe drome! God se meesterplan met seisoene, dae, maande en jare gee ons ’n ritme – ’n begin en einde en ’n geleentheid om ons lewens in oorvloed te leef. Só begin ek 2016 met nuwe geesdrif. Ek kry ’n paar wit velle papier, my lekker penne, ’n mooi plekkie op ons stoep en ek begin skryf – woorde, prentjies, drome. Sommer om alles uit my gees, kop en hart te kry tot op papier. Wat wil ek doen by die werk? Wat sal lekker wees vir...

Read More

Promosie

 Side banner

Ons lesers skryf:

Ons sien nie Intiem net as ’n tydskrif nie, vir ons voel dit soos ’n familie wie almal mekaar help met raad oor ’n huwelik. Ons is dalk wel nog net verloof, maar lees intiem al vir 4 uit die 5 jaar wat ons saam is. Het al baie geleer daaruit. Ons kan nooit wag om te sien wat die volgende uitgawe het nie. Sal dit vir enige iemand voorstel. Love al die vakansies opi adds. Sal maar nog eers spaar vir daai. Maar eers is dit spaar vir die groot dag. Met Intiem se hulp, kom groot dag al hoe nader. Dankie aan die hele span (en behind the scenes) wie dit moontlik maak.

Madelein

NUUTSTE VIDEOS

Loading...