Kom kuier saam met Karlien van Jaarsveld en Liezel hier in ons INTIEM kantore.

Ons gesels oor ‘n gratis seminaar wat hierdie Saterdag 28 Julie aangebied word – Ek sal op die Here hoop. Ons vertel jou hoe jy deel kan wees daarvan!! En natuurlik….ons vra Intiem se 50 vinnige vrae aan Karlien. Kry ‘n koppie koffie en kom kuier saam!

Is jy lus om nog verder saam te kuier? Hier is deel 2 van ons kuier saam met Karlien van Jaarsveld: kliek hier